Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624076261 | Published: October 1, 2015 |

Vlegsels: stap vir stap

Vlegsels: stap vir stap

Regular price R 190
Regular price Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Om lang hare in 'n vlegsel te dra is 'n gewilde tendens onder jong meisies regoor die wêreld. Hierdie boek, deur Deense skoolmeisies Marie Wivel en Laura Arnesen, bevat meer as 20 verskillende soorte vlegsels wat stap vir stap beskryf en met behulp van kleurfoto's geïllustreer word. Dit het ontstaan uit 'n blog en Instagram-profiel wat hulle in April 2013, uit verveling tydens 'n skoolstaking, begin het. Vlegsels van alle soorte is hulle passie, maar ook die gesellige samesyn van vriendinne, of ma's en dogters, wat mekaar se hare vleg.

Author Laura Arnesen

Author Marie Wivel

View full details