Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624076537 | Published: October 1, 2015 |

Die Pro

Die Pro

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 215
Regular price R 0 Sale price R 215
Out of print
VAT included.

'n Aangrypende verhaal oor vriendskap, verlies en die demone wat tieners moet takel in die proses van grootword, geskryf in die taal van vandag se tiener. Die hoofkarakter is 'n 16-jarige seun wat versot is op branderplankry, 'n karakter met wie tieners, en veral seuns, maklik sal kan identifiseer.

Dié boek was een van die wenners van die Sanlamprys vir Jeuglektuur in 1996. Deur die skrywer van die hoogs suksesvolle Aliens en engele.

View full details