Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624076681 | Published: April 1, 2016 |

Wat die hart begeer

Wat die hart begeer

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Mienke Langeveldt het 'n tweede kans op die lewe ná sy 'n skenkerhart ontvang.
Sy vind per abuis uit dat die skenker aktrise Sheralize Myburgh was en wil haar dankbaarheid teenoor die wewenaar, Franco, en sy kind, Audrey, bewys sonder dat hulle uitvind wie sy is.
Daar word gegis dat Sheralize se dood nie 'n ongeluk was nie. Mienke is lugtig vir Franco, maar ook sterk tot hom aangetrokke. Is dit sellulêre geheue? Voel sy net wat Sheralize gevoel het? Of is Franco die man wat Mienke wil hê?

View full details