1
/
of
1
ISBN: 9780624076711 | Published: April 1, 2016 |
Geheime liefde
Geheime liefde
Author:Malene Breytenbach
Regular price
R 100
Regular price
Sale price
R 100
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Toe digter AA Sutherland se verlore joernaal ontdek word, kan PhD-student Diana Malan nie wag om dit te bestudeer nie. Dalk vind sy uit wie die vrou is na wie hy in sy gedigte verwys. Maar ai, die joernaal moet eers gerestoureer word. Boonop daag Sutherland se agterkleinseun, Alex Erskine, daar op en dring aan om dit te sien. Die aantreklike Skot trek Diana soos 'n magneet aan. Maar hy kuier blykbaar by die beginsellose Beryl, terwyl Diana se eks haar met 'n seer hart wil terughê . . .
Author Malene Breytenbach
Share
