1
/
of
1
ISBN: 9780624076773 | Published: April 1, 2016 |
Ena Murray Keur 9
Ena Murray Keur 9
Author:Ena Murray
Author:Omnibus
Regular price
R 260
Regular price
Sale price
R 260
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Waters van Siloa
Rabbedoe van Rietkuil
En die verlange bly
In Waters van Siloa wend Petra Prinsloo haar tot die beroemde plastiese chirurg Klaus Wagner met die opdrag: Maak my beeldskoon.
In Rabbedoe van Rietkuil is Wynand Hechter se nuwe plaasvoorman toe al die tyd 'n "voorvrou", Nicolette Bezuidenhout.
En in En die verlange bly trou die sosiale vlinder Wouda Kellerman met Nak nadat die resessie haar ouers in armoede gedompel het, en nou lê sy snags wawyd wakker op sy wildplaas . . .
Author Ena Murray
Author Omnibus
Share
