Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624076803 | Published: April 1, 2016 |

Susanna M Lingua Gunstelinge 5

Susanna M Lingua Gunstelinge 5

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Omnibus
Regular price R 260
Regular price Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Die vurige swartkop
Karlien
Nimf van die berge

In Die vurige swartkop word Elmarie Keyser ná haar suster se afsterwe haar seun, Mark, se pleegouer. Maar as ongetroude meisie kan sy hom nie aanneem nie. Miljoenêr Lafras Zeeman bied 'n oplossing.

In Karlien kry die heldin se baas 'n hartaanval en moet sy humeurige seun die besigheid oorneem.

In Nimf van die berge gaan boer Anita Hamman op haar erfplaas en kry met die kwaai, jong eienaar van die buurplaas te doen.

Author Susanna M Lingua

Author Omnibus

View full details