Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624076834 | Published: April 1, 2016 |

Hartklop Omnibus 2

Hartklop Omnibus 2

Regular price R 260
Regular price Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Droomdokter - Amelia Strydom
In jou hande - Malene Breytenbach
Liefde op Jannasbaai - Vera Wolmarans

In Droomdokter moet vroedvrou Mila Mouton haar Aktiewe Geboorte-eenheid se deure sluit, en dit blyk dat haar aantreklike buurman by die besluit betrokke is.

In In jou hande lê Michelle Judson ná 'n motorongeluk hulpeloos in 'n hospitaal. Al ligpunt is die deernisvolle ortopediese chirurg Douw Hefer.

In Liefde op Jannasbaai word dokter Elmo Kasselman se lewe omvergegooi toe 'n onbekende meisie wat haar sig en geheue weens 'n ongeluk verloor het in sy kliniek beland.

View full details