1
/
of
1
ISBN: 9780624076896 | Published: October 1, 2016 |
Suid-Afrika se Grensoorlog
Suid-Afrika se Grensoorlog
Author:Willem Steenkamp
Regular price
R 440
Regular price
Sale price
R 440
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Kwarteeu nadat die laaste skote in die Grensoorlog geklap het is daar steeds talle mistastings oor dié oorlog. Sedert Willem Steenkamp se topverkoper Suid-Afrika se Grensoorlog in 1989 gepubliseer is, het die geweerlope afgekoel en die stof en die rook van die slagveld gaan lê. Dié hersiene weergawe van die klassieke boek plaas nuwe feite op die tafel en gee 'n skerpogige terugblik op die oorlog.
Author Willem Steenkamp
Share
