1
/
of
1
ISBN: 9780624076919 | Published: November 1, 2015 | Paperback
Die beste spookstories van C.J. Langenhoven
Die beste spookstories van C.J. Langenhoven
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:C.J. Langenhoven
Regular price
R 245
Regular price
Sale price
R 245
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Langenhoven se spookstories is reeds volksbesit. Hierdie bloemlesing - nou in sagtebandformaat - verteenwoordig die 'bestes' binne die genre waarin ou gunstelinge soos Bestelling met 'n spook weer nuwe lewe kry.
Dis 'n bundel met toeganklike verhale wat gewone mense in allerlei vreesaanjaende en grillerige situasies plaas, Altyd met 'n kragtige slot: boeiende leesstof vir oud en jonk!
Author C.J. Langenhoven
Share
