Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624077176 | Published: August 1, 2017 |

Op pad: 'n Reisjoernaal

Op pad: 'n Reisjoernaal

Regular price R 350
Regular price Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Dana Snyman sien dinge op sy eiesoortige, aweregse manier. In deel een is hy op pad saam met die TV-span van Op pad met Dana. Soos hulle die land deurkruis op soek na stories, beleef Dana nie net die lief en leed van die mense met wie hy gesels nie, maar ook sy eie innerlike reis. Hy kom huistoe met 'n optelhond -- en met 'n nuwe manier van kyk. In deel twee kyk hy rugby. In kroeë, township-huisies, saam met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen. Snaaks, skerp en onthutsend eerlik.

Author Dana Snyman

View full details