Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624077268 | Published: June 1, 2016 |

Ena Murray Keur 10

Ena Murray Keur 10

Author:Ena Murray
Author:Omnibus
Regular price R 235
Regular price Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Bruidegom vir Lille
Die spookvrou van Santa Catalina
Bruid uit die vreemde

In 'n Bruidegom vir Lille vertrek die geldwolf Louis Pacquin saam met Lille Jacquard na die Kaap, op soek na haar bruidegom, Philippe Bidault.

In Die spookvrou van Santa Catalina kom Juanita de Ramino, oftewel die 'spookvrou', teen boekanier én seerower te staan.

In Bruid uit die vreemde reis Franse edelvrou Jacqueline na die suidpunt van Afrika nadat sy 'n brief van haar verdwene broer ontvang. Maar is dit 'n lokval wat deur Estienne de Savoye vir haar gestel is?

Author Ena Murray

Author Omnibus

View full details