ISBN: 9780624077329 | Published: June 1, 2016 |
Annelize Morgan Omnibus 7
Annelize Morgan Omnibus 7
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Sluier vir Shahira
Melktert en kaviaar
Liefde sonder hawe
In 'n Sluier vir Shahira word Isabelle Deneuve na Arabië weggevoer en as slavin verkoop. Hier bevind sy haar midde-in 'n vete tussen twee sjeiks.
In Melktert en kaviaar droom Emma Steyn daarvan om haar eie liedjies op die verhoog te sing, en musiekbaas Xander Vermeulen wil help. Maar haar eks kan als beduiwel.
In Liefde sonder hawe leef Isabeau sewentien jaar lank op 'n seerowerskip. Die hoop vervaag dat sy haar jeugliefde weer sal sien. Dan verskyn seerowerjagter Armand du Bois op die toneel.
Author Annelize Morgan
Author Omnibus
Share
