Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624077473 | Published: August 1, 2016 |

Die Poort 1: Bewakers

Die Poort 1: Bewakers

Regular price R 230
Regular price Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In Boskloof is vreemde dinge aan die gebeur. Vrouens verdwyn spoorlos en onverklaarbaar. Terselfdertyd word Kali bewus van stemme in haar kop. Probeer iemand vir haar iets sê? En dan is daar die merk agter haar nek... dit was nog altyd daar, maar nou brand en gloei dit. In Boek 1 vind Kali en haar vriende uit hulle is Bewakers, 'n groep waarvan hulle reeds van geboorte deel is. Die Ander bedreig weer die Poort en die Bewakers word byeengeroep.

View full details