1
/
of
1
ISBN: 9780624077503 | Published: November 1, 2016 |
Die Poort 2: Reisigers
Die Poort 2: Reisigers
Author:Nelia Engelbrecht
Regular price
R 230
Regular price
Sale price
R 230
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die viermanskap Leonardo, Kali, Nomsa en Tara pak die reis deur die onderwater-poort aan. Die groep nuwe Bewakers se Kragte en Magte is nog nie ten volle ontwikkel nie , maar tog oorreed Tara hulle om saam na haar ma te gaan soek. Maar in hulle haas reis daar per ongeluk twee van die Ander saam deur die Poort terug . . .
Author Nelia Engelbrecht
Share
