1
/
of
1
ISBN: 9780624077565 | Published: June 1, 2017 |
Die Poort 4: Krygers
Die Poort 4: Krygers
Author:Nelia Engelbrecht
Regular price
R 230
Regular price
Sale price
R 230
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Kan die jong Bewakers van Bospoort staande bly teen die donker magte van planeet Mitigon? Is hulle kragte en magte sterk genoeg om weerstand te bied teen die bose Chanda-Mundia? In boek vier van die Poort-reeks moet Kali nie net haar vriende lei in die aanslag teen Chanda-Mundia en sy volgelinge nie, maar moet sy ook moeilike keuses maak. Te midde van hierdie moeilike keuses, liefdesdriehoeke en donker geheime ontdek Kali dat oorwinning teen 'n prys kom . . . 'n prys wat haar kan vernietig.
Author Nelia Engelbrecht
Share
