Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624077596 | Published: August 8, 2018 | Hardcover

Stories vir pikkies en peuters

Stories vir pikkies en peuters

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 395
Regular price R 0 Sale price R 395
Out of print
VAT included.

Stories vir pikkies en peuters vergesel die gewilde Rympies vir pikkies en peuters om vir kinders van een tot drie jaar oud 'n versameling ouderdoms- en onderwerpsgepaste stories te bied. Saamgestel volgens die nasionale opvoedkundige vereistes vir 1-3 jaar, is dit 'n onmisbare hulpmiddel in speelskole, en 'n staatmaker op die tuisboekrak. Die 40 kort stories is ingedeel volgens die seisoene, met illustrasies deur 4 verskillende kunstenaars.

Author Gertie Smit

View full details