1
/
of
1
ISBN: 9780624077619 | Published: June 1, 2016 |
Dis koue kos, skat
Dis koue kos, skat
Author:Marita van der Vyver
Regular price
R 360
Regular price
Sale price
R 360
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Clara Brand skreeu om wraak. Haar man het haar en hul drie kinders vir een van haar vriendinne gelos. En boonop vir iemand wat nie eens 'n eier kan kook nie. Clara stort haar woede, haar wraakgevoelens, haar behoefte aan begrip en ondersteuning uit in briewe en e-posse. So ontvou die verhaal van 'n vrou wat dit regkry om met haar lewe aan te gaan, terwyl daar 'n wond in die siel is wat net besweer kan word deur tyd en die insig wat jy in jouself kry.
Author Marita van der Vyver
Share
