1
/
of
1
ISBN: 9780624077626 | Published: June 1, 2016 |
Onbeteuelde liefde
Onbeteuelde liefde
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Susan Pienaar
Regular price
R 100
Regular price
Sale price
R 100
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Internasionale model Isabella Santarelli keer terug na haar geboorteland, Suid-Afrika, met die droom om 'n opleidingskamp vir saalperdruiters op hul familieplaas te begin. Haar pa betrek die hulp van die buurplaas se eienaar, Nicholas Burger, 'n veearts en renperdteler. Isabella en Nicholas stamp koppe, maar kan ook skaars hul oë én hande van mekaar afhou. Is Nicholas se gevoelens opreg of sleep hy net vlerk om Isabella se familieplaas te bekom?
Author Susan Pienaar
Share
