Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624077657 | Published: June 1, 2016 |

Die GSR (Groot Sagmoedige Reus)

Die GSR (Groot Sagmoedige Reus)

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Roald Dahl
Regular price R 250
Regular price Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Sophie word in die middel van die nag uit haar bed gegryp en weggedra deur 'n reus met tennisbaan-treë en enorme groot ore. Maar Sophie is gelukkig. Die GSR is baie sagmoediger as sy afgryslike bure, wat vir 'n tydverdryf elke nag slapsoetige kidderen opgopsel . . .

Author Roald Dahl

View full details