Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624077909 | Published: June 1, 2016 |

Rapport junior blokraaiboek

Rapport junior blokraaiboek

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 155
Regular price Sale price R 155
Out of print
VAT included.

Hier is 60 pret-blokraaie wat wissel in moeilikheidsgraad en met leidrade wat op die koop toe leersaam is. Elke blokraaisel het 'n niefiksie-fokus, sodat die lekkerte van 'n niefiksieboek met die voltooi van 'n blokraaisel vermeng word!Vir kinders vanaf 7 jaar oud is die eerste 20 blokraaie ideaal aangesien sommige letters reeds verskaf word. Die oorblywende 40 blokraaisels sal ouer kinders en volwassenes se geduld en kennis toets.

View full details