Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624077923 | Published: June 1, 2016 |

Gunstelingvlegsels

Gunstelingvlegsels

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 190
Regular price Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Deense tienermeisies Laura en Marie het met hulle eerste boek, Vlegsels: stap vir stap, fenomenale sukses bereik. Vertaalregte is opgeraap en ook in Suid-Afrika, waar die boek in Oktober 2015 verskyn het, is sommer gou amper 8000 boeke in Afrikaans en Engels verkoop. Hierdie boek bevat nog 20 asemrowende vlegstyle. Laura en Marie gee ook wenke oor hoe om hare te krul sonder enige stileerapparate.

Author Laura Arnesen

Author Marie Wivel

View full details