1
/
of
1
ISBN: 9780624079194 | Published: May 1, 2017 | Paperback
Griet skryf 'n sprokie (31)
Griet skryf 'n sprokie (31)
Author:Marita van der Vyver
Author:RAPPORT100
Regular price
R 350
Regular price
Sale price
R 350
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
RAPPORT TOP 100 - NOMMER 31
Griet skryf 'n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in 'n gasoond druk. 'n Dooie kakkerlak in die oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon. As terapie raai haar shrink haar aan om oor haar ervarings te skryf. En so kry die storie van Griet gestalte, 'n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor.
Author Marita van der Vyver
Author RAPPORT100
Share
