Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624079378 | Published: February 1, 2019 | Hardcover

Breek

Breek

Regular price R 234
Regular price R 0 Sale price R 234
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Justie se ma is 'n char wat haar vergryp aan alkohol. Justie self is 'n assistent-stilis by 'n interior decorating tydskrif en hulle werk dikwels met glas. Justie se groot vrees is om glas te breek - die sentrale metafoor van die boek. (Haar ma breek so lustig goeters, en dan word sy ge-fire.) Deur die boek ontvou haar geskiedenis, asook die van Gideon en Tom. Hulle het elkeen 'n ma. Dit is 'n boek oor verborge ma's, en die tema van die boek is: Niks is soos dit lyk nie.

View full details