1
/
of
1
ISBN: 9780624079385 | Published: August 1, 2018 |
BreinBliksem
BreinBliksem
Author:Fanie Viljoen
Regular price
R 234
Regular price
R 0
Sale price
R 234
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'Ek maak vir jou die hel oop,' lees die SMS wat Chris Burns een reënerige aand in Bloemfontein aan sy pêl Kerbs stuur. Net 'n vingerfout, maar in die loop van die volgende paar dae word dit 'n afgryslike werklikheid.
Burns help vir Kerbs om by sy ma se motor in te breek. Die goed wat hulle steel, gaan verkwansel Kerbs by 'n pandjieswinkel - hulle het die geld nodig vir die BreinBliksem-rockfees wat by die Allemanskraaldam gehou gaan word.
Hierdie is boek is 'n herdruk.
Author Fanie Viljoen
Share
