1
/
of
1
ISBN: 9780624079668 | Published: June 1, 2017 |
Verskroeide aarde
Verskroeide aarde
Author:Fransjohan Pretorius
Regular price
R 450
Regular price
Sale price
R 450
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die Britse beleid van 'verskroeide aarde' en konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog het bitter herinneringe en trauma veroorsaak wat dekades ná die oorlog steeds by Suid-Afrikaners spook. In dié nuut opgedateerde uitgawe van 'n topverkoper gee vooraanstaande historici 'n vars en sober blik op hierdie hoogs omstrede aspek van die oorlog. Dié vokleurboek verken die perspektiewe wat ná meer as 100 jaar moontlik is, en bring nuwe insigte oor een van die mees omstrede aspekte van die oorlog.
Author Fransjohan Pretorius
Share
