Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624079743 | Published: June 1, 2017 |

Vreedsame revolusie

Vreedsame revolusie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 330
Regular price Sale price R 330
Out of print
VAT included.

In die vroeë 1990's is Suid-Afrika op 'n mespunt. Nelson Mandela is vry, maar 'n vreedsame politieke oorgang lyk byna onmoontlik.
Te midde van dreigende geweld kom die NP-regering teen die ANC te staan by Kodesa. As hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) is Niël Barnard sentraal tot dié onstuimige proses.
Hy onthul ook hoe vertrouensbande tussen die ANC en NI gesmee is tydens geheime ontmoetings in Europese hotelkamers, en skryf oor sy wedervaringe in Moskou saam met die Russiese KGB.

Author Niël Barnard

View full details