Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624079828 | Published: October 1, 2016 |

Grenslose liefde

Grenslose liefde

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Vyf jaar ná Carly O'Neill in diens van Dokters Sonder Grense vir Colin Mackenzie met sy betowerende Skotse aksent ontmoet het, kruis hul paaie weer. Colin het die titel van Hertog van Seaforth geërf, asook die Strahan-kasteel, wat hy in 'n psigiatriese kliniek omskep. Toe Carly as verpleegster daar kom werk, rumoer haar hart van voor af. Maar met sy nuwe titel is Colin verhewe bo 'n gewone vrou soos sy. Boonop blyk dit dat hy op trou staan . . .

View full details