1
/
of
1
ISBN: 9780624079859 | Published: October 1, 2016 |
Suster Leanie se groot hart
Suster Leanie se groot hart
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Naretha Franken
Regular price
R 100
Regular price
Sale price
R 100
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Suster Leanie ontferm haar oor haweloses in die parkie digby Worcester Med, ongeag van haar verloofde, Henk, se vermanings. Sy wonder oor Lu met die blou oë en woeste baard: Waar sou sy gesin wees? Terwyl Leanie 'n skokonthulling oor Henk se verlede moet verwerk en matrone Elizna Truter se venyn moet verduur, beland Lu in die hospitaal. Nou, skoongeskeer en gesond, vertel hy sy hartseer verhaal aan haar. Sal Lu, en Leanie, weer geluk vind?
Author Naretha Franken
Share
