Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624080008 | Published: September 1, 2016 | Paperback

Kristalvlakte

Kristalvlakte

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Amy Jephta
Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Uit die flenters van oorloë smous Priscilla vir haar en haar familie 'n lewe aanmekaar. Die gemeenskap bloei op die snypunt van politieke ordes, bendebase en godsdiensleiers. Somsisdaar eilandjies vrede,soosin enige goeieoorlog. Maar oorlog is soos liefde: dit sal 'n pad vind. En solank die bloeddruk klop, sal Priscilla se smokkelhandel oorleef, in die kantlyn van die geskiedenis. Amy Jephta se epiese teaterstuk vertel die verhaal van 'n gemeenskap, 'n verhaal veel groter as dié van individuele karakters. Hierdie herwerking van Bertholt Brecht se Mutter Courage und ihre Kinderbied geen eenvoudige antwoorde nie, maar vlek 'n sosiale werklikheid oop tot op die been.

Author Amy Jephta

View full details