Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624080206 | Published: September 1, 2016 | Paperback

So is dit nou

So is dit nou

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 240
Regular price Sale price R 240
Out of print
VAT included.

So is dit nou is 'n nuwe versameling aangrypende humoristiese stories oor die hede en verlede deur die deurwinterde joernalis en topverkoper-skrywer Johan van Wyk.

Die versameling dokumenteer 'n tyd van Padkafees, Pepsi floats en koue skaapnek uit 'n saalsak. Maar dit gaan nie net oor Sondagmiddae met skaapboud, geelrys en rosyntjies nie. In dié bundel word die verlede onthou en meesterlik verweef met die hedendaagse Suid-Afrika waar Jacob Zuma en Julius Malema die septer swaai.

Author Johan van Wyk

View full details