1
/
of
1
ISBN: 9780624080435 | Published: October 1, 2016 |
Jenna en die leesperd
Jenna en die leesperd
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marga Jonker
Regular price
R 185
Regular price
Sale price
R 185
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Jenna se wêreld tuimel inmekaar nadat sy uitvind dat sy weens 'n rare siekte vir 'n lang tyd nie mag perdry nie - dit nadat sy pas tot die beroemde Meg Kingsley se uitsoek-ruiterkuns oefengroep verkies is. Hoe kan 'n mens se lewe so vinnig verander? Van belowende ruiter tot stalhulp vir terapieperde?
Author Marga Jonker
Share
