1
/
of
1
ISBN: 9780624080466 | Published: October 1, 2016 |
Vir die voëls
Vir die voëls
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:François Bloemhof
Regular price
R 265
Regular price
Sale price
R 265
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van dié tydskrif se honderdste bestaansjaar. Hul verhaal, 'n eg Suid-Afrikaanse een wat vertel hoe hulle in die jare sewentig talle struikelblokke te bowe moes kom voordat hul (onwaarskynlike) liefde kon seëvier, was ook die inspirasie vir hierdie heerlike roman. Dit is 'n verhaal propvol humor, deernis en, ja, romanse. Die gelyknamige HG100-eeufeesfliek word aan die einde van 2016 vrygestel.
Author François Bloemhof
Share
