Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624080497 | Published: December 1, 2016 | Paperback

Die helder oomblik

Die helder oomblik

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 240
Regular price Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Verhale wat handel oor dié oomblikke waarin 'n mens skielik insig kry. Die fokus is dikwels op verraad en die vele vorme wat dit aanneem, in herkenbare dog soms vreemde situasies, en eindelik ook met die besef: kuns is boos. Hier is stories wat baie stof tot nadenke bied - dit boei die leser nie slegs met wát vertel word nie, maar ook met hóé vertel word. Medeskrywer Johan Smuts is kort ná die voltooiing van hierdie manuskrip oorlede.

Author Johan Smuts

View full details