Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624080527 | Published: June 1, 2017 |

Die wêreld van Charlie Oeng

Die wêreld van Charlie Oeng

Regular price R 375
Regular price Sale price R 375
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Tian Kilian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke op Slootplaas. Nou reis hy, Amsterdam toe en na Kowloon, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Koekepan, oftewel Gelatenheid, oftewel Soutchinees. 'n Ryke verskeidenheid karakters bevolk die verhaal, van die KLM-lugwaardin Jenny May tot die Chinees matriarg ouma Voetjies in Amsterdam en die blinde siener ouma Ogies in die Oos-Kaapse Karoo. Van Cor van Gogh, hy met die kleinood in die koker, tot die enigmatiese, naamlose Sy...
Die wêreld van Charlie Oeng staan in die tradisie van breed opgesette vertellings met veelvuldige verhaallyne en uitgebreide agtergrondbeskrywings. Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie verbluffende roman.

View full details