1
/
of
1
ISBN: 9780624080558 | Published: December 1, 2016 |
Vurig op Flaminkevlei
Vurig op Flaminkevlei
Author:Trish Goosen
Regular price
R 100
Regular price
Sale price
R 100
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Vir die eerste keer ná haar man se dood neem Belinda haar dogtertjie met vakansie na Velddrif om in tannie Wollie se "chalet op Flaminkevlei" te gaan bly. Belinda het besluit om haar lewe aan haar kind te wy en mans af te sweer. Om een geliefde te verloor was pynlik genoeg. Dan kom die aantreklike Liam Naudé tot haar redding toe haar hond in die rivier in foeter. Boonop kuier hy gereeld by tannie Wollie om navorsing vir die een of ander boek te doen. En nou kan Belinda hom nie ontduik nie . . .
Author Trish Goosen
Share
