1
/
of
1
ISBN: 9780624080732 | Published: November 1, 2016 |
Fotostaatmasjien
Fotostaatmasjien
Author:Bibi Slippers
Regular price
R 330
Regular price
Sale price
R 330
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Bibi Slippers se debuutbundel vier die mens en kultuur as fotostaatmasjien en die gedig as foutiewe fotostaat. Die digter neem die rol van monnik in die middeleeuse skriptorium aan, maar dié oorskrywer is gelyktydig ook 'n boorling van 'n digitale wêreld waar perfekte kopieë met die druk van 'n knoppie geskep kan word, en emoji's, youTUBE-videos en Instagram-foto's werklikheid word. Fotostaatmasjien dokumenteer die skeppingsproses in afdrukke, en maak só oorspronklike fotostate.
Author Bibi Slippers
Share
