Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624080749 | Published: January 1, 2017 |

`n Muse vir Tess

`n Muse vir Tess

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Tandartsstoel is die laaste plek waar Tessa Meyer verwag het om haar muse teë te kom toe sy weer begin skilder het, maar een kyk in dokter Jan-Daniel Vermeulen se sjokoladebruin oë en skielik het sy 'n nuwe onderwerp vir haar kuns gevind. Sy kan haar aangetrokkenheid tot hom nie ontken nie. Maar sy kan mos nie nou in 'n verhouding betrokke raak nie. Haar skeisaak moet afgehandel word en haar dogters sukkel reeds om dit te aanvaar...

View full details