Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624080800 | Published: December 1, 2016 |

Ettie Bierman Keur 12

Ettie Bierman Keur 12

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 260
Regular price Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Vermoedelik verlief
Twee roepees vir 'n lewe
'n Rooikop en twee ridders

In Vermoedelik verlief hoor Mynie dat haar kêrel 'n beeldskone meisie agter haar rug sien. Sy skryf aan Wewenaar, 'n prokureur wat in 'n hoekie vir eensames adverteer.

In Twee roepees vir 'n lewe beland 'n lugwaardin in 'n bose skurkenet.

En in 'n Rooikop en twee ridders kyk Addy die ou met die Blou Bul-T-hemp vlak toe hy vir haar ogies maak by die Paddanag wat sy vir Matotoland Ekotoerisme reël.

Author Ettie Bierman

View full details