1
/
of
1
ISBN: 9780624080862 | Published: March 1, 2017 |
Die landheer van koningshof
Die landheer van koningshof
Author:Schalkie van Wyk
Regular price
R 100
Regular price
Sale price
R 100
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Erika Strauss wil begin om sielkunde te praktiseer, maar skielik is haar eie psige vir haar 'n raaisel. Dis die aantreklike man wat sy in die bure se tuin aangetref het wat haar kop so deurmekaarkrap. Wat sou haar besiel het om die wildvreemdeling te soen en dit boonop te geniet? Wie is hy en waarheen het hy verdwyn? Toe 'n ou vriend kom aanklop vir hulp om sy vrou se irrasionele vrese te besweer, vertrek Erika na 'n Kaapse blomplaas, min wetend dat "Moos" weer haar pad sal kruis . . .
Author Schalkie van Wyk
Share
