ISBN: 9780624080923 | Published: June 1, 2017 |
Hartklop Omnibus 3
Hartklop Omnibus 3
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Heler van skade - Malene Breytenbach
Die dokter se geheime passie - Rykie Roux
Ontmoet my in Patong - Madeleine Malherbe
In Heler van skade ontmoet dokter Lucinda O'Neill vir Werner Huber, 'n siviele ingenieur wie se seun 'n tropiese siekte opgedoen het.
In Die dokter se geheime passie ken Janli en Christiaan, wat albei as dokters opgelei word, mekaar van kleins af. Sy is lief vir hom. Maar Christiaan stamp koppe met haar pa en broer.
In Ontmoet my in Patong gaan Laura Els terug na Thailand om haar belewenis van die tsoenami te verwerk. Sy ontmoet weer die sakeman Francis, wie se lewe sy destyds gered het.
Share
