1
/
of
1
ISBN: 9780624080954 | Published: June 1, 2017 |
Susanna M Lingua Gunstelinge 6
Susanna M Lingua Gunstelinge 6
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Susanna M Lingua
Author:Omnibus
Regular price
R 260
Regular price
Sale price
R 260
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Waar die frangipani bloei
Lied van die Isar
Jy is my droommeisie
In Waar die frangipani bloei is Duque Diago de Velira Cervantes in beheer op Braco, maar toe Ronelle Dekker die dorpie besoek, daag sy hom met haar vurige geaardheid uit.
In Lied van die Isar raak die baron Ludwig Krafft halsoorkop op Tillie Joubert verlief en hulle trou. Maar sy weduweesuster probeer die huwelik vernietig.
En in Jy is my droommeisie is Liza Steenberg se baas, Thys Rademeyer, lank, blond en onweerstaanbaar. Is Liza sy droommeisie? Of gaan sy sekretaresse hom vang?
Author Susanna M Lingua
Author Omnibus
Share
