Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624080985 | Published: December 1, 2017 |

Die De Zalze-moorde

Die De Zalze-moorde

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 260
Regular price Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Jansen was een van die eerste joernaliste op die toneel ná die grumoorde op Martin, Teresa en Rudi van Breda in Januarie 2015 in hul huis op die De Zalze-landgoed in Stellenbosch. Sedertdien volg hy dié saak dag en nag, terwyl hy enduit daaroor verslag doen vir Rapport, waar hy die afgelope dekade senior joernalis is

Author Julian Jansen

View full details