Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624081012 | Published: July 1, 2017 |

Pad na Geluk

Pad na Geluk

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Nina neem 'n blaaskans van haar besig lewe as haarkapper in Pretoria om haar ouma Anita Kalahari toe te neem waar sy by haar jarelange vriend wil gaan kuier. Nooit sou Nina kon raai dat die pad na die plaas Geluk haar ook na die jong boer Ian sou neem nie - die aantreklikste man wat sy nog ooit gesien het.
Maar Nina is 'n stadsmeisie en sal mos nooit op 'n plaas in die halfwoestyn aard nie. Buitendien blyk dit dat Ian steeds vir sy vriendin Zanelle gevoelens het . . .

Author Moryn Hanzen

View full details