1
/
of
1
ISBN: 9780624081043 | Published: March 1, 2017 |
Wierook van verlange
Wierook van verlange
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Annelize Morgan
Regular price
R 100
Regular price
Sale price
R 100
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Dit is die agtiende eeu in Frankryk. Al wat Liliane Beadelaire oor haar ouers weet , is dat haar pa haar by 'n weeshuis gelos het sodat hy haar ma in Arabië kon gaan soek. Hy het nooit teruggekeer nie, Ene monsieur Laurent bied die twintigjarige Liliane die geleentheid om Arabië toe te gaan,maar by 'n oase in die middel van die uitgestrekte woestyn maak sy die skok ontdekking dat hy beplan om haar as slavin te verkoop. Durf Liliane wat nou Farhah genoem word, hoop dat die forse, enigmatiese sjiek Dawud haar sal help?
Author Annelize Morgan
Share
