Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624081074 | Published: June 1, 2017 |

Marlene en die macho man

Marlene en die macho man

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Luitenant-kolonel Marlene Burger van die SAPD het haar plek in 'n manswêreld oopbaklei en laat kriminele les opsê. Dis net haar liefdeslewe wat nie wil vlot nie. Nou is daar 'n kans dat sy en haar jeugliefde Tom Lourens 'n verhouding kan hê. Tog blyk vlootoffisier Lourens oorversigtig te wees . . . Die enigmatiese Ziegfried van Leeuwen, wat dalk die straatkunstenaar De Leeuw kan wees, verskyn op die toneel en is met Marlene gefassineer. Skielik moet sy besluit wat sy werklik wil hê.

View full details