1
/
of
1
ISBN: 9780624081104 | Published: February 7, 2018 |
Rian 16 Dinge wat ek nie moes sê nie
Rian 16 Dinge wat ek nie moes sê nie
Author:Rian van Heerden
Regular price
R 285
Regular price
Sale price
R 285
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Met sy heel eerste verskyning op televisie as hoërskool-laaitie het Rian van Heerden reeds die volk die josie ingemaak. Sedertdien het hy dikwels
koerantvoorblaaie gehaal - en is telkens afgedank! - vir sy omstrede uitlatings. In dié boek skryf hy onbeskaamd oor al die goed wat mense meen hy eerder nié moes gesê het nie. Hy maak vir die eerste keer sy hart oop oor sy persoonlike lewe, sy worsteling met gaywees en sy eerste liefdesverhouding. Blatant eerlik, skreeusnaaks, aangrypend.
Author Rian van Heerden
Share
