1
/
of
1
ISBN: 9780624081166 | Published: November 1, 2016 |
Melk die heilige koeie
Melk die heilige koeie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Deon Maas
Regular price
R 255
Regular price
Sale price
R 255
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Skreeusnaaks en uittartend soos nét Deon Maas kan. In hierdie boek ontsien Maas niks of niemand nie. Hy skryf onbeskaamd en doodeerlik oor allerlei eg Suid-Afrikaanse heilige koeie. Afrikaans op kampusse, selfies, baarde, banting, die Guptas en die sogenaamde Stellenbosch Mafia loop deur onder dié uitgesproke skrywer se skerp pen. Sy blatante eerlikheid oor alles van mans se 'menere' tot Julius Malema, gay huwelike en NG-dominees is verfrissend. Dit is vlymskerp, omstrede en onvergeetlik.
Author Deon Maas
Share
