Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624081241 | Published: February 1, 2017 |

Verrassing! Verrassing!

Verrassing! Verrassing!

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Niki Daly
Regular price R 210
Regular price Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Eendag bring meneer Hartlief 'n verrassing huis toe - 'n oulike klein varkie met 'n pienk gesiggie en 'n krulstertjie. Meneer en mevrou Hartlief het hulle babavarkie baie lief - maar wat sal gebeur wanneer die varkie skool toe gaan? En kan hierdie storie dalk meer as een verrassing aan die einde hê? 'n Snaakse en verbeeldingryke storie wat wys 'n gesin is wat jy daarvan maak, en dat liefde die belangrikste van alles is.

Author Niki Daly

View full details