Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624081265 | Published: April 1, 2017 |

Ses blinde muise en 'n olifant

Ses blinde muise en 'n olifant

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Jude Daly
Regular price R 180
Regular price Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Een snikwarm dag kom 'n olifant vaak-vaak uit die woud gedrentel en beland in 'n boer se skuur. Hy maak vir hom 'n bed en dommel weg droomland toe. Ses blinde muise sluip uit hulle gaatjie in die skuur om die gedierte van nader te beskou. Is 'n olifant soos 'n muur? Of 'n boom? 'n Spies? Dalk 'n waaier of 'n tou? Kom ervaar saam met ses blinde muise die wonder van dié merkwaardige dier in hierdie pragtig geïllustreerde fabel uit Indië.

Author Jude Daly

View full details