Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624081289 | Published: June 1, 2017 |

Die apies se dieretrein

Die apies se dieretrein

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Toni Pinchuck
Regular price R 190
Regular price Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Olifant ontvang 'n uitnodiging na die apies se partytjie by Kokosneutbaai en klim dadelik in sy stoomenjin vir 'n avontuurlike reis oor die hele Afrika-kontinent! By elke stasie klim nog meer diere op die trein. Hulle speel, stry en vertel stories op die langpad . . . Die rymende teks en asemrowende, kleurvolle illustrasies wat die wilde diere van Afrika in fantasmagoriese glorie uitbeeld, gaan kinders vasgenael hou. Perfek vir voorlees.

Author Rosamund Haden

Illustrator Toni Pinchuck

View full details